IN die moderne verbruikerswêreld is ons nou, met die meer geredelike beskikbaarheid van elektroniese boeke, by die punt waar ons altyd iets nuuts en anders soek. Maar soms vind mens rede om terug te keer na ouer publikasies.
Een van die titels wat ek hier onder lys, het ek nadergetrek om ’n argument oor katte te probeer ontlont. Hoe weet jou katte dat daar ’n veldmuis agter die wasmasjien skuil? Is dit hul reuksintuig, of hul gehoor wat die alarm by hulle laat klink het? Daarna verdwaal mens maklik terug in die blaaie van die boek. Het jy geweet wat in ’n hond se neuspunt aangaan? Reukradar, my vriend, reukradar.
Daar is ander redes ook, soos ek sal verduidelik, maar almal buig terug na die rol wat boeke in mense se daaglikse handel en wandel beklee...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.