Die Januarie-spook pak vir Kerneels beet

KERNEELS LEES WYD

Die Januarie-spook pak vir Kerneels beet

KERNEELS BREYTENBACH het allerlei voornemens om sy gedragsprobleme te verander en reik selfs na dieetboeke.

HOE weet ’n mens dis Januarie? Maklik. Dis wanneer ’n mens alle beginsels oorboord gooi en besluit om jou gedragspatrone drasties te verander. Die afgelope Desember het Amore Bekker die land aan die praat gehad oor maniere waarop mens maklik en vinnig van die anakonda om jou middellyf en heupe ontslae kan raak. Tóé het ek gedink die luislang-beeld is ’n bietjie te-te, nou weet ek hy’s gesond en dikgevreet en rondom my middel. Die Januarie-gees het my behoorlik beet en ek loop draaie om nie myself in ’n vollengte-spieël raak te sien nie.

Daarom kan ek met ’n mate van skaamte sê dat ek die volgende boek bestel het, en nou ’n week of wat grasie het voordat ek die drastiese stap gaan neem om ’n dieet te volg.

Wyk, korpulensie!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.