EK is geen letterkundige, literator of boekmeneer nie. Maar ek lees elke jaar hier by die 100 boeke (en ek het al ’n dosyn self geskryf), daarom matig ek my aan om my beskeie mening oor boeke te lug.
Uit die aard van my werk en belangstellings lees ek hoofsaaklik niefiksie. Maar in die Desember-vakansie is niefiksie verbode, dan verslind ek soveel fiksieboeke as wat ek kan.
Ek het ’n week afgehad tussen Kersfees en Nuwejaar en met my gesin aan die Wildekus gaan uitspan. Dit het meestal gereën en die water was te koud vir lang swemme, so lees het ek geléés – en ek lees baie vinnig, ek draf ’n boek van so 350 bladsye in ’n anderhalfdag kaf...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.