Boeke is die heel beste geskenke

KERNEELS LEES WYD

Boeke is die heel beste geskenke

KERNEELS BREYTENBACH het Kersvader gespeel met die jongste boeke op die mark.

NIE omdat jy suinig is nie. Dis net ’n geval van jou familie en vriende só goed te ken dat jy glad nie meer weet wat die reaksie aan die ontvanger se kant gaan wees nie. Ek gee, wanneer dit enigsins kan, boeke as Kersgeskenke. Die truuk is om nuwe boeke, pas verskyn, te gee. Dan is die kans dat die ontvanger die geskenk al sou gelees het, soveel kleiner.

Wat ek ook die pas afgelope Krismis geleer het, is dat boekwinkels deesdae vir jou ’n doelgerigte abonnementjie saamgee wat jy in die boek kan plaas, sodat die ontvanger die boek kan omruil indien hy die boek reeds gelees het. Onthou dit.

Hier is vier boeke wat ek as geskenke gegee het, en een wat ek ontvang het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.