Nog ’n titel vir Max?

MOTORSPORT

Nog ’n titel vir Max?

Voorseisoense F1-toetse is soms misleidend. Maar te oordeel na verlede week se oefenlopies in Bahrein is Red Bull se Max Verstappen goed geplaas om vanjaar sy derde jaerstitel agtereenvolgens te verower. EGMONT SIPPEL ontleed die saak.

WIE gaan wen? Dis seker sport se algemeenste vraag.

Wel, as daar ’n wanbalans in opponerende magte is, raak dit ’n maklike speletjie. In die ou dae sou die WP-rugbyspan áltyd die SWD geklop het. En Noord-Transvaal áltyd vir Griekwaland-Wes.

Tot in 1970. Gaan gaffel bietjie in Blou Bul-wêreld rond oor dáái Curriebeker-eindstryd op Kimberley se De Beers-stadion...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.