’n Engel het teruggekeer

IN MEMORIAM, MY MOOISTE

’n Engel het teruggekeer

’n Mens kan debatteer oor wie die mooiste vrou in die wêreld is, want smaak verskil. Maar vir EGMONT SIPPEL is daar vir altyd net een. Hy lewer ’n lofrede aan Raquel Welch.

RAQUEL WELCH was – of is – die mooiste vrou wat al ooit gelewe het.

Ja, ja, ek weet. Beauty is in the eye of the beholder. Ons almal het voorkeure; ons almal sien dinge verskillend.

Behalwe dat omtrent drie biljoen mense – oftewel die volle mensdom – in die middel-1960’s skynbaar oor een subjektiewe oordeel kon saamstem: Hollywood se nuutste sekssimbool is een vir die eeue...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.