15 vrae aan Gideon Lombard

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Gideon Lombard

Daar was ’n tydperk toe hy ‘sowat 60% van die mense in my lewe’ teleurgestel het. Maar post-kokaïen begin klim hy as akteur en regisseur die kruin na sukses, soos met Karatara wat in 2022 as beste debuutwerk by die KKNK aangewys is, en die eenmansvertoning Die Reuk van Appels, waarvoor hy ses akteurspryse ontvang het. LAUREEN ROSSOUW het hom uitgevra.

1. Hoe sou jy jou klerestyl beskryf?

’n Verfynde, deurdagte kuratorskap van dit wat my laat goed voel op ’n daaglikse basis. Ek hou van simmetrie en komplementêre kleure gekombineer. Altyd met cologne en bont sokkies.

2. Waarna luister jy in jou kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.