Fifa se besnede vyf-voet-tien-penis

SPORT

Fifa se besnede vyf-voet-tien-penis

LOUIS DE VILLIERS is verlede week hewig ontstel deur die Fifa-president, Gianni Infantino, se opmerking dat die wêreld nog meer sokker nodig het. Hy bepleit nugtere denke en meer dansplekke. En ’n moontlike herlees van Das Kapital om te begryp hoe die City Football Group dalk een van ‘daai aaklige wêreldwye brands’ soos KFC kan word.

DAS KAPITAL is in 1867 gepubliseer.

Sokker het 21 jaar later ’n beroepsport geword.

As Karl Marx ’n paar dekades later gebore is, kon een van die vier volumes sweerlik Sokker geheet het. As jy dié sport uit die regte hoek bejeën, is dit vir kapitalisme wat kanaries destyds vir steenkoolmyne was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.