Dis nog net 207 slapies

SPORT

Dis nog net 207 slapies

... dan tôk die Bokke vir hul eerste Wêreldbeker-wedstryd. LOUIS DE VILLIERS verwyl intussen die tyd deur hom te verkneuter as die Pommies sukkel – met krieket, rugby of hul koningshuis.

EK is nou nie een van daai Engelsman-haters nie. Het grootgeword tussen Souties, baie vriende gemaak en amper die hele res van my lewe in welgeluksalige vrede tussen Engelssprekendes deurgebring. Het ’n klomp vriende en familie daar en al die ander blablabla, maar as dit by rugby en krieket kom, is ek ’n skaamtelose bol leedvermaak as die Pommies sukkel. Rugby, krieket en koningshuis, dáárdie drie – en op die oomblik is net hul krieket nie ’n volslae krisis nie.

Hulle musiek laat my die meeste van die res vergewe. Anders as met hul rugby en krieket en konings is hul musikante cool sonder om eens te probeer van toeka af:

Tot nou:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.