EK het pas Sondagaand dié storie begin met hoedat Leicester se Brendan Rodgers die 11de bestuurder van ’n sokkerspan in die Engelse Premierliga geword het wat in die pad gesteek is, toe tjorts Chelsea se Graham Potter ’n paar uur later en raak dit 12 van hulle wat reeds hierdie seisoen vir ’n UB40 kwalifiseer het.
Chelsea en Southampton het albei reeds twee afgedank, maar daar is net 20 spanne. Met sowat ’n kwart van die seisoen oor het die helfte van die Premierligaklubs reeds hul bestuurder die deur gewys. Rugbyafrigters het dit relatief maklik.
Oeps, het ek gesê UB40?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.