Moderne melkpoedings vir outydse nostalgie

KOS

Moderne melkpoedings vir outydse nostalgie

ALETTA LINTVELT kry lus vir ’n melkpoeding uit haar kinderjare, maar hoe gemaak sonder suiwel, meel of suiker?

MELKPOEDINGS het ek so gereeld in my ouerhuis geëet dat net die reuk daarvan my terugvat na my ma se geelhouttafel in haar kombuis en die skakerings van oranje en groen wat in die 1970’s so gewild was.

Korslose melkterte, karringmelkpoedings, my ouma Hannie se melkpoeding – almal fluweelsagte, melkerige poedings waarvan al die bestanddele net vinnig ná kerk bymekaar geroer en in die oond gedruk kan word terwyl Pa die braaivuur opsteek. As daar gaste was, is daar ander soorte gebakte poedings gemaak, maar dié was ons gesinskos. Hierdie soort resepte is dus vir my die simboliese “drukkie op ’n bord”.

Almal eet melkpoedings..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.