DIE komediant Casper de Vries het ’n wonderlike stukkie vertel oor mense wat stil spog met die woordjie “mos”.
“Ek was mos laas maand in Spanje.” “Toe ek en Cyril mos laas Woensdag op die gholfbaan loop, toe sê hy vir my, hy sê ...” Jy kry die idee.
Nou was ek mos laas naweek gou in die buiteland. Saam met my suster en ’n handvol mans gaan rondrits. Ek is nie een wat die vreemde in ’n groep aandurf nie, maar dié keer was dit ’n onontbeerlike deel van die reis. Dit was wonderlik: Ek het pragtige plekke gesien, interessante mense ontmoet en ongewone kos geëet. En les bes gereis met ’n aardige vervoermiddel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.