Golf: Die R met ’n X-faktor

MOTORS

Golf: Die R met ’n X-faktor

Dis moeilik om te glo, maar Volkswagen se Golf soos ons hom ken is op pad uit. Ten minste word sy twee warm modelle, die GTI en die R, steeds in Suid-Afrika bemark. EGMONT SIPPEL het laasgenoemde gelooi.

“R” is nogal ’n interessante letter in die alfabet.

Die eertydse mnr. Rugby, Danie Craven, het byvoorbeeld nie ’n “r” as “er” uitgespreek nie. Hy’t “gg” gesê. “GGugby.” Of: “Daai vggou uit GGawsonville is ’n gggoot kennegg van keggie-ggesepte.”

Inderdaad is “r” dalk die letter wat die meeste verfomfaai word buiten die Spanjaarde wat hulle “s’e” lispel en “b” sê as die res van ons “v” sê, en sommer ook ’n dubbel-“l” as “j” uitspreek. So word Severiano Ballesteros mos Seberiano Bajesteros...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.