Justus Visagie
MotorjoernalisJustus Visagie is 'n motorskrywer met 'n voorliefde vir elektriese motors. Hy skryf ook oor motorfietse en vragmotors. Hy woon in die Kaap omdat 'n mens te ver van Johannesburg moet reis om lekker paaie te ry. (Hy het Vrye Weekblad as student in die vroeë 90's begin lees.)
’n Motorfiets (en ’n ego) struikel