×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Kortstondige ruiter van die wind

MOTORFIETS VAN DIE JAAR-KOMPETISIE

Kortstondige ruiter van die wind

JUSTUS VISAGIE vertel van die rampspoedige eerste en laaste keer wat hy genooi is om ’n beoordelaar by die Motorfiets van die Jaar-kompetisie te wees.

MET die wakkerskrik het ek opeens daardie nare, verlammende gevoel dat ek laat is vir my matriekeindeksamen.

Gelukkig is dit nie Oktober 1989 nie, maar Oktober 2014. Ek’s ook nie by ’n hoërskool in Bloemfontein nie, maar by ’n mooi vakansieoord tussen Sabie en Hazyview. 

Maar die mooi traak my nie. Die son sit te hoog en is reeds te warm. Ek het boonop ’n dowwe hoofpyn van te min slaap...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.