Oor 20 jaar: Ons kyk terug en vorentoe

TRENDS

Oor 20 jaar: Ons kyk terug en vorentoe

LAUREEN ROSSOUW vra mense hot en haar waaroor sal hulle oor 20 jaar skaam/spyt wees en wat voorspel hulle vir ons leefwêreld oor 20 jaar. Die meeste ondervraagdes gaan net skaam kry en vind die kristalbal te duister om te lees (dalk omdat die hede so duister is ...).

Werner Lotz, argitek

Ons sal spyt wees oor:

Ons gewilligheid om onkundiges toe te laat om rommellandskappe te ontwikkel en te finansier en skatryk weg te stap. Helderview net voor Somerset-Wes is ’n goeie voorbeeld hiervan.Ek gaan binne die volgende 10 jaar spyt wees oor swart deurhandvatsels en krane, en natuurlik metroteëls. Ek is reeds spyt.Toekomstige generasies sal neerhalend kyk na die pronkerige wonings in Fresnaye en Bantrybaai. Ek dink ons kleinkinders sal nederigheid bo alles stel as ’n gesogte menslike eienskap...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.