13 gate aan elke voet is die slimste manier om styl te groet

SLUIT AAN BY DIE CROCERATI

13 gate aan elke voet is die slimste manier om styl te groet

Wat ontwerp betref, is alles van die Croc deurdag en grensverskuiwend. So waar kom Crocs se reputasie as ‘the ugly shoe’ dan vandaan? vra LAUREEN ROSSOUW.

DIT lyk soos oumensskoene. Of soos walvisse.

Dis dienlik vir mense wat lank op hulle voete staan, soos verpleegsters en sjefs. Of vir mense wat alle hoop in die lewe verloor het.

As jy Crocs dra, word jy gelabel. Net soos die boere wat daai two-tone-hemde by die koöperasie koop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.