Waaghalsige gesprekke oor God en die Bybel

GELOOFSGESPREKKE IN DIE TSITSIKAMMA

Waaghalsige gesprekke oor God en die Bybel

Die teoloog Julian Müller se jongste boek sal die wettiese ‘behoudendes’ ontstel, skryf DAN BADENHORST. Dis ’n boek waar in gesprekke waaghalsig besin word oor teologiese uitlegte wat kerkgangers eeue lank onkrities aanvaar het, soos slaapwandelaars.

Hy is nie net gereformeer,
Maar – nota bene – streng!
Van al die engele op die leer
Sien hy maar net die “eng”!

– A.G. Visser

’n Groot klomp Vrye Weekblad-lesers het opgegroei in die era wat A.G. Visser se spotgedig die gees binne ons verstokte kerke weergegee het. Enige artikel met Gods-diens as onderwerp ontlok steeds heftige reaksies van hierdie lesers en ander – van tradisionele “godsdienstiges” tot by “goddeloses”. Marcel Proust het ’n eeu gelede gesê: “One might just be surprised that the negation of religion should bring in its wake the same fanaticism, intolerance, and persecution as religion itself.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.