Uncle Theo en Hermanus se ‘hoopbrigade’ wat jong mense uit...

VERBEELDING BRING VERANDERING

Uncle Theo en Hermanus se ‘hoopbrigade’ wat jong mense uit armoede ‘turbocharge’

As jy jou geloof in die mensdom (en in Suid-Afrika) wil herwin, dan gaan drink jy koffie saam met Theo Krynauw in Hermanus, soos ANNELIESE BURGESS hierdie week gedoen het. Die verstommende werk van ’n brigade vriende en vrywilligers wat arm kinders in ingenieurs, onderwysers en prokureurs help omskep, is wat gebeur as jy ‘seker is van die dinge wat ons hoop en oortuig is van die dinge wat ons nie sien nie’, vertel die stigter van die organisasie Sparklekids.

TWAALF jaar gelede besluit ’n man en vrou van Pretoria dit is tyd vir ’n nuwe avontuur. Hulle kinders is uit die huis en hulle besluit om Kaap toe te trek.

Die man voel sy hele lewe lank al na “’n odd man out”. Hy weet die gevoel lê in sy kinderjare toe hy van een pleeggesin na ’n ander geswerf het, voor hy uiteindelik deur ’n liefdevolle gesin aangeneem is.

Dit laat by hom ’n lewenslange smagting na “konneksie, heling en ’n soeke na hoop”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.