Black Sash: Ná 60 jaar steeds ’n kampvegter vir maatskaplike...

IN DIE VOORSTE LINIE

Black Sash: Ná 60 jaar steeds ’n kampvegter vir maatskaplike geregtigheid

Mary Burton, beskermvrou van die Black Sash, en Rachel Bukasa, uitvoerende direkteur van die Black Sash-trust, praat met CLAIRE KEETON oor dié organisasie se verlede en nuwe rol in Suid-Afrika ná apartheid.

“DIE krag van die Black Sash is dat dit deur vroue gestig is en vroue het fantastiese mag as hulle saamwerk," sê Mary Burton in ’n gesaghebbende stemtoon. 

In 1955 het ses middelklasvroue die Black Sash tot stand gebring om vir geregtigheid te veg in ’n tyd toe apartheidswette die lewe van swart Suid-Afrikaners in stukke geskeur het. 

“Die kantore waar ons raad gebied het, was ’n miernes van bedrywighede," vertel Burton oor die laat 1950's. By dié kantore het regsassistente raad aan mense gebied wat paswette beveg het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.