Onbevoegdheid van die polisie in misdaadsyfers weerspieël

VERMY DIE POLISIE

Onbevoegdheid van die polisie in misdaadsyfers weerspieël

Ondanks misdaadsyfers wat ten hemele skreeu en polisielede wat toenemend by misdaad betrek word, is daar ’n skerp afname in die getal geregsdienaars wat dissiplinêr vervolg word, skryf JACQUES PAUW.

DIS die derde dag van die nuwe jaar en in die township Matsulu naby Kaapmuiden in Mpumalanga hou die 27-jarige Senzo Mkhabela en sy vriendin stil voor ’n gastehuis waar hulle gaan oornag.

Dié wydgestrekte township (daar is nou dele A, B en C) het sy bestaan in die 1970’s te danke aan die apartheidsregering wat plaaslike inwoners van die omliggende streke daarheen verskuif het om plek te maak vir suikerrietplantasies.

Oomblikke nadat Mkhabela sy Renault Triber voor die gastehuis parkeer het, bel hy om ingelaat te word. Saam met hom en sy vriendin is ’n vriend wat hulle gaan aflaai en die kar vat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.