ARTHUR, JOSEPH, PETER, FRASER
Spesiale verslag | Arthur Fraser: die monster wat deur Cyril gevoer is
Cyril Ramaphosa het etlike geleenthede gehad om van Arthur Fraser ontslae te raak. Hy het hulle almal geïgnoreer en toe ’n gemors van sy reaksie op Farmgate gemaak. Sodoende, skryf JACQUES PAUW, het hy sy eie toekoms in gevaar gestel en die ingewikkelde ondersoek na een van staatskaping se grootste skurke op die spel geplaas.

Deel
DIE alomteenwoordigheid van Arthur Joseph Peter Fraser hang soos ’n onheilspellende skim oor die politieke oorlewing van Cyril Matamela Ramaphosa.
Suid-Afrika se skandaligste staatsamptenaar het die presidensiële testikels in ’n ystergreep en is besig om Ramaphosa se politieke lewe dood te wurg.
Hierdie man was die middelpunt van die kaping van die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) – die einste instelling wat die integriteit van die president, die republiek en sy burgers moet beskerm...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Phala Phala is Fraser's stay-out-of-jail card
Ramaphosa: veg of weg?
Die president en die voormalige spioenbaas
Einde van die Zuma-dinastie
‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry
Die ANC sit vas in die modder van die verlede
Deel
-
Deel
Jacques Pauw
JoernalisJacques Pauw is 'n bekroonde joernalis en skrywer. Sy nuutste boek is Our Poisoned Land.