Staan SA voor ’n afgrond of ’n Rubicon?

KRISIS OF GELEENTHEID

Staan SA voor ’n afgrond of ’n Rubicon?

MAX DU PREEZ wonder oor wat die weke vorentoe vir Suid-Afrika inhou en of, as Cyril Ramaphosa in 2023 steeds die president gaan wees, hy ’n ander benadering as tussen 2018 en nou gaan volg. En hy wonder of André de Ruyter die jaar as Eskom-baas gaan klaarmaak.

SUID-AFRIKA se parlementsgebou het op 2 Januarie vanjaar afgebrand. Dalk was dit ’n teken van hoe die jaar sou eindig, dalk ’n metafoor van wat voorlê. In 2023 gaan die gebou steeds in puin wees.

Suid-Afrikaners is diep besorg oor waarheen die krisis rondom pres. Cyril Ramaphosa gaan lei.

Soos ek hier skryf, word fase 6-beurtkrag deur Eskom toegepas, met fase 7 en 8 wat om die hoek vir ons loer. Dit saai verwoesting in ons ekonomie en maak almal baie senuagtig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.