Ramaphosa: veg of weg?

NGCOBO-VERSLAG

Ramaphosa: veg of weg?

Watter bittere, bittere ironie. MAX DU PREEZ spekuleer of pres Cyril Ramaphosa gaan bly of gaan gly, en wat sy keuse sal beteken. Wat gebeur as hy wel bedank, maar die Valke, die Reserwebank en die openbare beskermer bevind hom uiteindelik onskuldig?

DIT was tipies Cyril Ramaphosa. Suid-Afrika moes vanoggend geweet het of hy gaan bedank as president en of hy gaan terugveg.

Maar hy konsultéér nog.

Dalk weet ons teen vanaand of die Nuwe Daeraad in ’n donker nag gaan eindig, of die eens dinamiese leier wat soveel gedoen het om die Zuma-era ongedaan te maak en staatskaping te help opruim, druipstert uit die politiek gaan tree...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.