Politieke Notaboek | Hee-ha! ’n Mbeki-comeback en ander fabels

CYRIL UIT DIE MIDDEL?

Politieke Notaboek | Hee-ha! ’n Mbeki-comeback en ander fabels

MAX DU PREEZ skryf oor die Phala Phala-kierankies wat braai, oor die Menseregtekommissie wat uiteindelik Julius Malema se tjank aftrap en oor die einde ten laaste van die rogue unit-sage.

DAAR is ’n kans, dalk nie ’n waarskynlikheid nie, maar ’n kans, dat Cyril Ramaphosa nie ’n kandidaat in die komende ANC-leierskapsverkiesing gaan wees nie – wag, daar is selfs ’n kans dat hy oor twee weke nie meer ons president gaan wees nie.

Wat dan? Is ons aan Zweli Mkhize uitgelewer? Of gaan Thabo Mbeki ’n comeback maak? Of dalk gaan Kgalema Motlanthe ’n tweede keer ’n toesighouer-president word?

Want sien, die Phala Phala-kierankies begin braai. Ná maande se vinnige voetwerk, koes en twakpraat gaan ons binne die volgende ses dae weet of Ramaphosa oor Phala Phala gelieg het en of hy dalk aangekla gaan word, al is dit net vir ’n tegniese valuta-oortreding. Want dan moet hy opsy staan, nè, nes Ace Magashule...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.