Meertalig, ja, maar daar kan net een onderrigtaal op Stellenbosch wees

KHAMPEPE-VERSLAG (VERVOLG)

Meertalig, ja, maar daar kan net een onderrigtaal op Stellenbosch wees

MAX DU PREEZ lug sy mening oor die omstredenheid rondom Afrikaans en rassisme op Stellenbosch.

DIE debat oor Afrikaans en die uitsluiting van nie-Afrikaanssprekers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is rof daar buite; genadiglik meer bedaard en rasioneel hier op Vrye Weekblad se markplein van idees.

Ons staan vandag weer ruimte daaraan af. Dit gaan oor die US en oudregter Sisi Khampepe se verslag, ja, maar dit gaan veel dieper as dit. Dit gaan ook oor Afrikaans se plek in Suid-Afrika, oor die houdings en regte van minder- en meerderhede, oor hoe en waar wit en bruin by die breë samelewing inpas, oor die wese van ’n universiteit.

Ek het in ons vorige uitgawe my sê oor die Khampepe-verslag gesê. Ek wil hier ’n bietjie breër gesels en van die lewendige reaksies oor die debat aansny...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.