Oor rassisme en diversiteit, en op reis met musiek

MAANDAG MET MAX

Oor rassisme en diversiteit, en op reis met musiek

Hoërskoolkinders kan nie soos hulle ouers en grootouers oor die kop geslaan word met skuldgevoelens nie, skryf MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor hoe lekker (en wyd) hy nou musiek op Spotify luister danksy sy laatlammetjie en sy vriend Kerneels.

  • 07 November 2022
  • Daagliks
  • 14 min om te lees

Goeiedag!

1. Oudpres. Kgalema Motlanthe sê pres. Cyril Ramaphosa se weiering om te verduidelik wat op Phala Phala gebeur het, ondermyn die presidensie, want dit lei tot spekulasie en agterdog. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee verdien om volledig daaroor ingelig te wees, het hy aan die Sunday Times gesê.

2. Ramaphosa sou teen gisteraand sy verduideliking van die diefstal op sy plaas oorhandig het aan die onafhanklike paneel onder die leiding van regter Sandile Ngcobo wat deur die parlement aangestel is om die voorval te ondersoek. Die paneel het dan 10 dae tyd om al die getuienis te oorweeg voor hulle aan die Speaker verslag doen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.