KHAMPEPE-VERSLAG
Stellenbosch is te kosbaar om nie deur almal waardeer te word nie
Die partye en groepe wat so bitsig op oudregter Sisi Khampepe se verslag oor rassisme op Stellenbosch reageer, toon geen begrip vir die ervarings van vervreemding van swart studente en dosente aan een van Afrika se voorste universiteite nie. Hulle vat kortpad na hulle ou strydpunt: die posisie van Afrikaans aan die universiteit. Dit is kortsigtig, teenproduktief en nie in die belang van die universiteit nie, meen MAX DU PREEZ.

Deel
REKTOR Wim de Villiers is 100% reg as hy sê die Khampepe-verslag is ’n kantelpunt vir Stellenbosch.
Oudregter Sisi Khampepe (65), ’n gegradueerde van die Harvard Law School, is een van Suid-Afrika se mees gesiene juriste. Sy was ’n kommissaris van die Waarheid-en-versoeningskommissie, die adjunkhoof van die nasionale vervolgingsgesag en ’n regter vanaf 2000 voordat sy in 2009 by die Konstitusionele Hof aangestel is. Sy het verlede jaar afgetree.
Haar verslag is myns insiens ’n weloorwoë en besadigde een...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jy word nie eers ’n rassis as jy groot is nie
Ras: Gogga maak vir baba bang
Setlaar se moer, man
POLITIEKE NOTABOEK | Dit is onderwys, stupid
‘Maties is ’n nasionale bate, nie ’n volksuniversiteit’
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.