Beste God, dit is Piet

SOEKE NA LEWE SE SIN

Beste God, dit is Piet

As jy soek na die sin in jou lewe, sal die vraag oor God en sy wil jou verstaan van die werklikheid tot die uiterste toets, skryf PIET CROUCAMP. Hy verwys na sy talle sinvolle ‘gesprekke’ met God, wat vrae oor kwantummeganika en-fisika en gravitasieteorie ingesluit het.

EK word dikwels deur teoloë en kerke gevra of ek sinvolle opinies het oor waar die kerk staan in hulle verhouding met die politiek en die mensdom. Die sekularisasie van die mens en die gebrekkige betrokkenheid van gemeentelede beproef die kerk meer as ooit.

Dikwels wys ek hulle daarop dat buiten vir die morbiditeit van landspolitiek, hulle verhouding met God ook aandag nodig het.

“Moenie aan my deurpos klop nie, doen navraag by Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers. Nooi hom na ’n gesprek oor die mens en God wanneer die nood hoog is,” is my raad...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.