OUERS WAT UIT WRAAK MOOR
‘Sien jy, nou is jou kinders dood’
Verwerping en die behoefte om te beheer lê ten grondslag van ‘onbegryplike’ misdade wat die afgelope twee dekades minstens 42 lewens in Suid-Afrika geëis het. Melanie Moen, ’n opvoedkundige sielkundige, en Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog, het 20 Suid-Afrikaanse gevalle van ‘eggenotewraak-kindermoord’ nagespeur en hulle nuwe referaat ontleed moordenaars wat vasbeslote was om hulle maats lyding en ellende te berokken deur hulle eie kinders te vermoor. DAVE CHAMBERS berig.

Deel
DIT het 14 jaar en 1 750 km uitmekaar gebeur, maar die misdade van Marius van der Westhuizen en Lucas Phasha word deur ’n afgryslike band verbind.
Dié twee pa’s het ál hulle kinders vermoor, bloot om hulle vroue pyn te berokken.
Dit word “eggenotewraak-kindermoord” (Engels: filicide) genoem en die Van der Westhuizen- en Phasha-gevalle is twee van die 20 voorbeelde van sulke moorde wat in ’n nuwe referaat (https://onlinelibrary.wiley.com/doi/full/10.1002/jip.1603) deur Suid-Afrikaanse akademici ontleed word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Reuse-fossielvonds in Karoo skud die wêreld
Vroue se vryhede lank genoeg vertrap
Plaasmoorde se diep wortels
Sean Davison se stryd vir genadedood
Om iemand te mag help om sy eie lewe te neem
Deel
-
Deel
Dave Chambers
JoernalisDave Chambers skryf vryskut vir verskeie Suid-Afrikaanse publikasies.