ONDRAAGLIKE TEENSTRYDIGHEID
Om hulp te mag kry as jy die dag jou eie lewe wil beëindig
Dieter Harck veg tans in die howe vir erkenning van sy reg op bystand met selfdood wanneer sy motorneuronsiekte beteken hy kan dit nie meer op sy eie doen nie. Dit gaan 'n lang pad wees, waarsku WILLEM LANDMAN.

Deel
IN 2019 het die Wes-Kaapse hooggeregshof prof. Sean Davison op drie aanklagte van moord skuldig bevind omdat hy drie mans bygestaan het om te sterf. Hulle het hom herhaaldelik om bystand gesmeek om hulle van hul lyding te verlos.
Maar sy vonnis het slegs opgeskorte tronkstraf van agt jaar behels. Effektiewelik was sy straf drie jaar huisarres met gemeenskapsdiens. Dit is veel ligter as die minimum vonnis van 14 jaar waardeur hy in die gesig gestaar is. Dit was die uitkoms van sy erkenning in sy pleitooreenkoms dat hy skuldig was op die aanklagte van moord.
Davison is dus ’n veroordeelde moordenaar, ’n misdadiger, met ’n misdaadrekord...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel