POLITIEKE NOTABOEK | Nkosazana Dlamini-Nog-’n-Zuma wys haar ...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Nkosazana Dlamini-Nog-’n-Zuma wys haar RET-kleure

MAX DU PREEZ skryf oor NDZ wat groter staatsbetrokkenheid by die ekonomie eis, oor Dali Mpofu wat nie kan lelik praat nie en Bheki Cele wat gerus nou self kan shut up.

DIE politieke kletsklasse het die laaste vier jaar veel gepraat oor Nkosazana Dlamini-Zuma. Hoekom het Cyril Ramaphosa haar aangestel as sy Jacob Zuma se voorkeurkandidaat teen Ramaphosa was? Is sy ’n RET of nie?

NDZ was instrumenteel om van die RET-voorbok Supra Mahumapelo in Noordwes ontslae te raak. Dan’s sy seker in die Cyril-kamp?

Maar hoe nader ons aan die ANC se leierskapverkiesing in Desember kom, hoe RET-er word NDZ. Sy was een van die leidende figure wat gesorg het dat die RET-kamp in Ekurhuleni met hulle katastrofiese rekord herkies word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.