BOEKE | Randeiers en onbetroubare vertellers

LEESTYD

BOEKE | Randeiers en onbetroubare vertellers

Dié week het sy, te midde van Wimbledon en winterkuiers, drie boeke oor buitestanders gelees. Soms groepeer die boeke wat na jou hand kom hulself in ’n tema, skryf DEBORAH STEINMAIR.

Individuasieroman met vele fasette

The Second Verse deur Onke Mazibuko

Bokang Damane is ’n skrander kind met kwessies. Sy ma is Sotho, maar hulle woon in Oos-Londen. Die kinders in die skool is dus oorwegend Xhosa. Hy is nog nie inisiasieskool toe nie, want sy pa kon nie die geld bymekaarmaak nie. Sy pa is ’n onvergeetlike karakter, ’n prokureur met sy eie praktyk, ’n blinkstefaans vol sjarme en persoonlikheid, maar met ’n drank- en dobbelprobleem. Hy kom net sporadies huis toe, waar hy uitpass in sy skoene en driestukpak, wat soms vol opgooi is. Hy is ’n opperste diktator wat sy kinders soos slawe hiet en gebied met rooi-omboorde oë. Hy jakker in sjebeens rond en is ’n rokjagter. Sy lankmoedige ma werk haar vingers dun om almal te onderhou. Bokang se skoolgeld by die vername St. Stephens is uitstaande...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.