Spesiale verslag | 10 redes vir die diep gat waarin Transnet is

SPOORLOOS

Spesiale verslag | 10 redes vir die diep gat waarin Transnet is

Ons spoornetwerk is in ’n benarde toestand en Transnet slinger van een krisis na die ander. Om die redes hiervoor te probeer verstaan het ANNELIESE BURGESS gaan kers opsteek by Jan Havenga, emeritus-professor in bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Hy was daar toe Transnet in 1990 in die lewe geroep is.

VROEËR DAE was Transnet nie veel meer as ’n gewone staatsdepartement met beheer oor padvervoer, passasiers- en vragtreine, pyplyne en die Suid-Afrikaanse Lugdiens nie. Toe, in 1990, word Transnet ’n maatskappy.

As ons die Transnet van vandag wil verstaan, sê die spoorwegkenner prof. Jan Havenga, moet ons die spoor terugvat na 1870.

“’n Spoorweg het ’n ekonomiese leeftyd van 150, 200 jaar, die langste van enige vervoerbate. Dit is maklik om ’n pad te skuif, of ’n nuwe hawe te bou, maar om spoorbane te verskuif is moeilik. Die eerste spore is reeds in 1860 in Suid-Afrika gelê, maar teen 1870 was daar groot druk om ’n spoorlyn tot by die goudvelde te kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.