TRANSNET, een van die min finansieel volhoubare semi-staatsinstellings in Suid-Afrika, was van 2009 tot 2018 verantwoordelik vir 72.2% van die onregmatige transaksies wat aan staatskaping verwant was.
Dié pyplyn-spoor-en-hawe-vervoerreus het R41.2 biljoen se onregmatige tenders toegeken aan maatskappye met bande met die Gupta-familie.
Die Zondo-kommissie na staatskaping het in sy pas gepubliseerde tweede verslag bevind dat Transnet R60 biljoen betaal het om Chinese verskaffers onregverdig te bevoordeel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Mbaks se spoor-plan kan nie werk nie