×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Paranoia en sameswerings: Die ANC sit vas in die modder van die ...

CONSPIRACIES-R-US

Paranoia en sameswerings: Die ANC sit vas in die modder van die verlede

Suid-Afrikaners sal verantwoordelikheid moet aanvaar vir die feit dat ’n paranoïese, komplotgedrewe, onbevoegde spul soos dié oor en oor aan die bewind geplaas is, skryf JUSTICE MALALA.

EENDAG gaan geskiedkundiges diep nadink oor ANC- en staatsdokumente om te probeer verstaan waarom pres. Cyril Ramaphosa se ambisieuse Nuwe Daeraad-program misluk het.

Behalwe vir die houvas van gierigheid en korrupsie op die party, sal die geskiedkundiges dalk wil besin oor die rol van paranoia – en sameswerings – in die party.

Agterdog definieer baie van wat die ANC doen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.