×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Minder kinders en duurder kunsmis (en ander wondere van die week)

WILLEM SE WOELIGE WOENSDAG

Minder kinders en duurder kunsmis (en ander wondere van die week)

Om een of ander rede het hierdie klompie dinge die afgelope week WILLEM KEMPEN se aandag getrek.

Einde van die goeie tye

Volgende keer as jy en jou maters om die laaste sterwende kole van die braaivleisvuur kyk wie die swartgalligste oor die toekoms kan wees, kan jy 'n uitklophou plant met 'n aanhaling of twee uit die geopolitieke strateeg Peter Zeihan se boek The End of the World Is Just the Beginning: Mapping the Collapse of Globalization (https://zeihan.com/).

Kortweg is Zeihan se punt dat globalisering oor dekades heen tot 'n ongekende versnelling van industrialisering en welvaartskepping oor die hele planeet gelei het, maar dat dit net moontlik was omdat dit in die VSA se belang was om dit oral af te dwing. Natuurlik was daar 'n prys te betaal as jy nie by dié hegemonie wou inval nie, maar die alternatief is dalk veel erger. Globalisering het 'n vloekwoord geword by almal van die Trumpetters tot by die Brexiteers tot by Putin tot by almal wat bekommerd is oor 'n planeet wat ál warmer word, en boonop het die VSA sy aptyt verloor om GloboCop te speel en internasionale handelsroetes te beveilig. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.