AMERIKAANSE howe is in werklikheid selde so dramaties en skouspelagtig as wat mens in TV-reekse sien, maar die oomblik toe die komplotkoning Alex Jones tydens sy lastersaak in Texas moes aanhoor dat sy eie prokureurs per ongeluk sy selfoonrekords van die afgelope twee jaar aan sy eisers oorhandig het, is beter as enigiets waarmee Suits vorendag kan kom:
“Mr. Jones, did you know that 12 days ago ... 12 days ago, your attorneys messed up, and sent me an entire digital copy of your entire cell phone, with every text message you’ve sent for the past two years, and when informed, did not take any steps to identify it as privileged, or protect it in any way, and as of two days ago, it fell free and clear into my possession, and that is how I know you lied to me when you said you didn’t have text messages about Sandy Hook.”
(Die aanhaling begin by 05:00.)..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.