Dagsê!
’n Verslaggewer, of so wou ’n ou koerantgesegde dit gehad het, mag net ’n nuusberig met ’n regstreekse aanhaling begin as die pous 'n “Fok!” by die oggendmis laat hoor het.
Niemand steur hulle eintlik meer aan sulke reëls nie (of weet eens daarvan nie), en in elk geval is die pous deesdae so ’n lekker ou dat hy waarskynlik ook maar soos die meeste van ons elke oggend ’n keurige kragwoord of twee die wêreld instuur die oomblik dat hy sy oë oopmaak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.