Kan die 2024-verkiesing gevare vir ons demokrasie inhou?

POLITIEKE SCENARIO'S

Kan die 2024-verkiesing gevare vir ons demokrasie inhou?

Twee voorvalle in die internasionale politiek skep ’n mate van onsekerheid wat Suid-Afrika se waarskynlike regimeverandering in 2024 betref. PIET CROUCAMP oorweeg verskeie scenario’s vir die komende verkiesing, asook die gevare.

DIE mees pertinente vraag wat betref die politieke toekoms van Suid-Afrika en die 2024-verkiesing is of die bevrydingsbeweging ’n verlies van politieke mag sal aanvaar en met ’n waardige erkenning van die Grondwet en die geloofwaardigheid van die uitslag na die opposisiebanke sal oorskuif.

Of wat is die waarskynlikheid van geweld indien die bevrydingsbeweging beheer van die staatsmasjinerie aan ’n onbestendige koalisie van opposisiepartye moet afstaan?

Die meeste ontleders wys daarop dat die ANC in 2009 in die Wes-Kaap, asook in die meeste groot metropole, in een of ander stadium politieke mag afgestaan het en dit óf aanvaar het óf probeer het om die mag weer deur middel van koalisievennootskappe te bekom...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.