DIE leier van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, vra my onlangs op ’n konferensie wat ons albei bygewoon het: Het julle regtig destyds gedink die ANC sou die land suksesvol kon regeer?
Dit is ’n diep vraag. Ek dink nie Flip wou weet of ek gedink het swart Suid-Afrikaners sou kon regeer nie; hy wou spesifiek oor die ANC, as die gewese bevrydingsbeweging, weet. En met sy “julle” het hy seker bedoel mense soos ek wat in die 1980’s teen apartheid geveg het, wat simpatiek teenoor die nasionale demokratiese beweging was.
My antwoord aan Flip was dalk te verdedigend – ’n “ja, maar”-soort antwoord. Ons kon mos nie toe ’n Jacob Zuma verbeel nie, het ek gesê. Ek het hom daaraan herinner dat die oorspronklike Vrye Weekblad in een van sy laaste uitgawes, op 13 Januarie 1994, self die vraag gevra het: Kan die ANC Suid-Afrika regeer?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.