’n LISENSIE om ’n walglike rassis te mag wees, kos deesdae net ’n paar miljoen rand.
Sonder dié lisensie word rassiste op sosiale media opgehang en voor die hof gedaag. Mét die lisensie het jy toegang tot die RET se sosiale binnekring en het jy toestemming om lustig die k-woord te gebruik en video’s oor swart mense se primitiewe toiletgewoontes te maak.
Die vorige ouens wat dié gesogte lisensie gehad het, was die Broers Gupta van Indië. Hulle het die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, soos ’n dom handlanger behandel, na swart mense as “monkeys” verwys en wou op hulle berugte familietroue te Sun City net deur wit kelners bedien word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
PERSOON VAN DIE JAAR
Politieke Notaboek | Baas Louis, die Boere-Gupta
MAX DU PREEZ skryf oor rassisme-lisensies en Prinses Sisulu se onverwagte selfoonboodskap en kies die Suid-Afrikaner van 2023.
Deel
’n LISENSIE om ’n walglike rassis te mag wees, kos deesdae net ’n paar miljoen rand.
Sonder dié lisensie word rassiste op sosiale media opgehang en voor die hof gedaag. Mét die lisensie het jy toegang tot die RET se sosiale binnekring en het jy toestemming om lustig die k-woord te gebruik en video’s oor swart mense se primitiewe toiletgewoontes te maak.
Die vorige ouens wat dié gesogte lisensie gehad het, was die Broers Gupta van Indië. Hulle het die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, soos ’n dom handlanger behandel, na swart mense as “monkeys” verwys en wou op hulle berugte familietroue te Sun City net deur wit kelners bedien word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Staan SA voor ’n afgrond of ’n Rubicon?
’n Mbeki-comeback en ander fabels
Survé en sy mediagespuis se ‘onthullings’
Politieke Notaboek | Zuma se vaatjie vol uitvaagsels
Haar Eksellensie NDZ: Terug na die toekoms
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.