Privaat kantore maak SA se opgeblase kabinet nóg duurder

28 MINISTERS EN 36 ADJUNKTE

Privaat kantore maak SA se opgeblase kabinet nóg duurder

Die privaat kantore van die land se 28 ministers en hul adjunkte kos belastingbetalers jaarliks 'n stewige R550 miljoen, blyk uit antwoorde op vrae in die parlement. DAVE CHAMBERS doen verslag.

BO en behalwe hulle salarisse van R2,5 miljoen, huise, motors en kragopwekkers wat deur die staat verskaf word, het elk van Suid-Afrika se 28 kabinetslede privaat kantore wat gemiddeld elk R8 miljoen per jaar kos.

Die 36 adjunkministers verdien elk net meer as R2 miljoen, hoewel hulle privaat kantore die fiskus R5 miljoen elk kos.

Gesamentlik verskaf die privaat kantore werk aan rondom 450 mense wat van huiswerkers tot personeelhoofde insluit. Die totaal sluit ook nie spesiale adviseurs in nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.