Politieke Notaboek | Haak Vrystaat! Phala toe!

VERNUWING VAN DIE VERROTTES

Politieke Notaboek | Haak Vrystaat! Phala toe!

MAX DU PREEZ skryf oor die komende kabinetskommeling, Arthur Fraser, tienlinge en katelknape.

HIER is ’n feit soos ’n koei: As ministers Nkosazana Dlamini-Zuma en Lindiwe Sisulu enige integriteit het en die land en hulle politieke party ernstig opneem, sal hulle bedank.

Albei het skerp woorde geuiter oor die man op wie se uitnodiging hulle in die kabinet dien. Cyril Ramaphosa is die slegste ding wat nog met Suid-Afrika gebeur het, as jy hulle glo, ’n uitverkoper en ’n skelm.

NDZ het die ANC se opdrag dat die parlementêre koukus teen die aanvaarding van die Ngcobo-paneel se verslag oor Phala Phala stem, verontagsaam. Sisulu het gesê sy gaan dit ook doen, maar was toe kastig buite die lokaal met ’n selfoonboodskap doenig toe die stemmery begin...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.