‘Toe sê hulle die Bybel is ’n witmens-ding’

UIT DIE ARGIEF

‘Toe sê hulle die Bybel is ’n witmens-ding’

Dr. Frank Chikane is nege jaar uitgesluit van sy kerk, die Apostoliese Geloofsending, en selfs van sy titel as pastoor gestroop. Maar ná die moeilike jare is hy in 1993 verkies tot president van die kerk se Gesamentlike Afdeling – en was hy weer pastoor. Hy het destyds met INA VAN DER LINDE gesels oor die draai van die wiel.

  • 07 September 2022
  • Nuus & Politiek
  • 11 min om te lees
  • artikel 7 van 7
  • Ina van der Linde

DIEGENE gesteld op titels het dit half ongemaklik met Frank Chikane. Want vir jare loop die “anderster Apistool”, soos een kerkleier hom noem, sonder titel. Tot onlangs toe.

Die Engelse koerante het verkies om hom “reverend” te noem – in Afrikaans “eerwaarde” – ’n titel wat gewoonlik beskore is vir predikante in die Engelse protestantse kerke, terwyl Chikane geskool is as predikant in die Apostoliese Geloofsending (AGS) se voormalige Swart Afdeling. Die AGS is tradisioneel onverdunde Pentekostaliste. Die titel “pastoor” sou meer gepas wees, as dit nie was vir ’n ekstra komplikasietjie nie.

Voor hy as hoofsekretaris na die SA Raad van Kerke is, is hy van sy titel as pastoor gestroop. Hy hou hom te besig met die politiek, was die rede wat die AGS verskaf het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.