DEUR DIE DALE VAN DOODSKADUWEE
Die storie van Flip en die huisbesoek
CHRIS BEDEKER skryf oor Flip Foster, wat gedigte geskryf het en diep stories kon gesels, maar drank het sy vrou en sinne en eintlik ook maar sy lewe gevat. Hierdie vertelling gaan oor die dag toe dominee Conrad by Flip wou gaan huisbesoek doen en hy en Chris toe sommer ook met stukkende rygoed moes help.

Deel
FLIP FOSTER, may his soul rest in peace, was een van die tragiese karakters van ons dorpie. As jongman was hy in ’n motorongeluk waarin hy sy regterarm onder die elmboog verloor het. Hy het gedigte geskryf en kon diep stories gesels, maar drank het sy vrou en sinne en eintlik ook maar sy lewe gevat.
Flip had ’n plaas, so 50km buite die dorp. Hy het nooit regtig vorentoe kon gaan nie. Die drank het gemaak dat hy later so min bees op die plaas oor het dat hy nie meer die paar rand rente op die skuld kon betaal nie.
Dominee Conrad vra my een Saterdagmôre om saam te ry dat ons by ou Flip op die plaas kan gaan huisbesoek doen. Ons ry vroeg, want ons wil nog die WP kom luister die middag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel