’n Vrou wat aanhou stap

MA’ DJULLE’S DIE POETS

’n Vrou wat aanhou stap

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR. Dié week deel Dianne du Toit Albertze 'n gedig.

OP hierdie blad deel ons lesers se kreatiewe bydraes. Stuur jou storie, resensie of gedig vir Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir ’n kans om ’n boek te wen. Dié week gee ons 'n eksemplaar van Help Yourself South Africa deur Frans Rautenbach weg. 

Suid-Afrikaners word toenemend deur beurtkrag, slaggate en die agteruitgang van dienste in die gesig gestaar. Almal begin besef die regering gaan nie help nie. Gift of the Givers se dr. Imtiaz Sooliman glo die herstel van die land hang nie van die regering af nie, maar van ons. Dis presies wat Suid-Afrikaners besig is om te doen: Hulle skaf hulle eie elektrisiteit aan en gemeenskappe maak self slaggate reg en strate skoon. Frans Rautenbach glo ons kan die proses om onsself te help ’n stappie verder voer. Daarom dié boek. Help Yourself South Africa deur Frans Rautenbach is deur Footprint Press uitgegee en kos R290 plus posgeld. Dit kan hier (mailto:david@footprintpress.co.za) bestel word. 

Tog ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.