Was ek maar ’n digter

MA’ DJULLE’S DIE POETS

Was ek maar ’n digter

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR. Sjaka Septembir en Igno van Niekerk deel hierdie week hulle gedigte.

Hierdie platform word gereserveer vir julle kreatiewe skryfwerk. Stuur jou kortverhaal, gedig, resensie of enige skryfsel na Deborah Steinmair vir ’n kans om ’n boek te wen.

Vandeesweek gee ons ’n eksemplaar van Loki deur Melvin Burgess weg. Dit speel af tussen die oerou denne van Skandinawië. Die Noorse legendes is net so epies soos die Grieke en Romeine s’n. Loki is in die hart van ’n vuur in ’n hol boomstam gebore en kom as buitestander in Asgard aan. Mettertyd word hy een van Odin se naaste bondgenote. Die boek word vertel vanuit die perspektief van Loki, die oëverblinder-god, vanaf die skepping van hemel en aarde tot die val van die gode.

Driwwe..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.