Beeldhouer Johan van Heerden: ‘Ek is tevrede’

ONDERHOUD

Beeldhouer Johan van Heerden: ‘Ek is tevrede’

Op 93 kyk die kunstenaar terug op ’n lewe waar hy sy onuitputlike skeppendheid op soveel maniere uitgeleef het. Ook die huis van waar hy uitkyk oor veld en rivier het hy klip vir klip self gebou. RENÉE RAUTENBACH CONRADIE het (nogmaals) saam met vriende by hom gaan kuier.

OP die stoep van die gevierde beeldhouer Johan van Heerden se kliphuis tuur ’n brons sfinks uit oor die bruisende Krokodilrivier. Filosofies, nes sy maker, kyk hy vorentoe en mymer oor dit wat was.

Johan se sig het sodanig verswak dat hy nie meer kan werk nie en hy gebruik amper permanent sy rolstoel. Sy vlugheid van verstand, oproep van herinneringe en skalkse humor laat dit tog voel soos die legendariese kuiers van ouds.

Toe hy onlangs 93 word, daag ek, Jana Cilliers en Pieter van Heerden van die Pretoriase Kunsvereniging met ’n piekniek by hom op...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.