’n Soutie se moeilike erfenis

KUNS

’n Soutie se moeilike erfenis

Die kunstenaar David Brits se oupa was ’n bevelvoerder in die weermag, sy pa was ’n dienspligtige, en hy het woorde soos ‘balsak’ en ‘army-dae’ in die huis gehoor. Hy vertel aan ANELIA HEESE hoe hy die oorgeërfde idee van gemilitariseerde manlikheid met kuns verwerk.

“HOE was dit om ’n jong man in 1987 te wees, die jaar toe ek gebore is?”

Hierdie vraag en ander het die bekroonde sosiale-impak-kunstenaar David Brits hom begin afvra in sy finale jaar aan die Michaelis-kunsskool toe hy ’n tyd van introspeksie oor sy identiteit beleef het.

“Soos baie ander kinders van die dienspliggenerasie was ek absoluut geskok om agter te kom diensplig was ’n deurslaggewende ervaring vir ons pa’s. Hul ervaring in die weermag is egter verdoesel en verbloem vir almal buiten die soldate self. Toe hulle ná die oorlog weer by die burgerlike samelewing inskakel, was hierdie ervaring totaal geïsoleer.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.